Frans-Ekwatoriaal-Afrika

Die Frans-Ekwatoriaal-Afrika (Afrique-Équatoriale française, AEF) was die federasie van Franse koloniale besittings in Sentraal-Afrika, wat gestrek het vanaf die Kongorivier tot by die Saharawoestyn.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search